Thursday 12 April 2012

van priesters, profete en voëlverskrikkers

Aan die begin van hierdie millennium is een van die belangrikste vrae vir die Westerling uit Noord-Europa dié van die godsdiens en hoe die religie van die Weste die ontwikkeling en voortbestaan van die Weste beïnvloed het.

Het Jesus, die Christus, werklik bestaan?

Het “God” Sy volmaakte “saad” met die van ‘n Joodse meisie laat vermeng?

Of is hierdie kern punte van die Christelike geloof niks meer as ‘n verwerking van die ou antieke mistieke godsdienste, soos daardie van Egipte, Griekeland en Rome?

As voormalige predikant stel die skrywer die saak vir ‘n suiwering van die Westerling se godsdienstige oortuigings in die aangesig van ‘n Moslem ontwaking en die agteruitgang van die Westerse beskawing….

(Spel- en taalfoute word nog geredigeer en reggestel. Verskoon dit intussen. Dankie.)