Aan die begin van hierdie millennium is een van die
belangrikste vrae vir die Westerling uit Noord-Europa dié van die godsdiens en
hoe die religie van die Weste die ontwikkeling en voortbestaan van die Weste
beïnvloed het.
Het Jesus, die Christus, werklik bestaan?
Het “God” Sy volmaakte “saad” met die van ‘n Joodse meisie
laat vermeng?
Of is hierdie kern punte van die Christelike geloof niks
meer as ‘n verwerking van die ou antieke mistieke godsdienste, soos daardie van
Egipte, Griekeland en Rome?
As voormalige predikant stel die skrywer die saak vir ‘n
suiwering van die Westerling se godsdienstige oortuigings in die aangesig van ‘n
Moslem ontwaking en die agteruitgang van die Westerse beskawing….
(Spel- en taalfoute word nog geredigeer en reggestel. Verskoon dit intussen. Dankie.)
(Spel- en taalfoute word nog geredigeer en reggestel. Verskoon dit intussen. Dankie.)
No comments:
Post a Comment